South Africa - Afrikaans
Login | Register
Vertraag bosluisweerstandigheid teen dippe e-pos Februarie 2008 (198kb)'n Nuusbrief vir Intervetkliënte sodat hulle bosluise kan beheer sonder om onnodige weerstandigheid in hulle bosluispopulasie te veroorsaak.
Miltsiekte e-pos Oktober 2007 (190kb)Die uitbreek in die Suid-Kaap dui daarop dat hierdie siekte 'n wesenlike bedreiging inhou vir ons lewende hawe. 'n Epos was aan kliënte van Intervet gestuur met inligting oor Miltsiekte.